top of page

INDIVIDUELE EN LEIERSKAP GROEI

Leermeester.
Innoveerder.
Groeigids.

Johan Geyser is die argitek van die Pad van die Hart. ’n Praktiese pad van geloof en innerlike groei — om weer kontak te maak met jou hart en dit wat werklik lewe gee vir individue en leiers.

Johan Geyser - Homepage image.png
Johan Geyser - Play Video.png

HOE PAD VAN DIE HART ONTSTAAN HET

Wanneer alles wat jy nog ooit wou hê, nie genoeg is nie, begin die pad.

Deur pyn, uitbranding en ontnugtering met die lewe, het Johan met erns begin soek.


Deur jare se studie en mense wat sy pad langs gekom het, het hy ’n ou, antieke Christelike pad ontdek - Die Pad van die Hart.’n pad wat help om uit jou kop in jou hart te leef.

LEER MEER OP JOU EIE TYD, OP JOU EIE TEMPO, GRATIS

  • Facebook
  • Instagram
  • Youtube
VIR INDIVIDUE

Die Pad van die Hart

Die pad van die hart is die reis na ’n oop, wakker bewussyn waarin jy God, jouself en die wêreld nuut leer sien. 

Een tema, vier maniere om deel te neem: Gratis aanlyn via sosiale media, leer in ’n groep, ontvang persoonlike begeleiding, of gaan verder deur ’n retreat by te woon.

Johan Geyser - Podcast.png

PODCASTS

Johan Geyser - Sosiale Media.png

SOSIALE MEDIA

  • Johan Geyser Facebook
  • Johan Geyser - Instagram
Johan Geyser - YouTube.png

YOUTUBE

AANLYN-LEERSESSIES

90 MINUTE
  • Lewendige, aanlyn groepformaat

  • Praktykgerigte toerusting

  • Ruimte vir vrae en begeleiding

EEN-TOT-EEN BEGELEIDING

60 MINUTE
  • Persoonlike gesprek met Johan

  • Coaching, geestelike begeleiding of berading

  • Aanlyn of in persoon

RETREATS

2-DAE / 4-DAE
  • Stilte, afsondering en refleksie

  • Kleingroep-formaat

  • Johannesburg / Waterberge

VIR LEIERS EN SPANNE

Conscious Connected Leadership (CCL)

Conscious Connected Leadership help jou om bewustelik te leef, diep verbonde te wees, en prakties te lei op ’n manier wat mense saamneem op ’n pad wat sin maak.

CCL is vir leiers wat vanuit die hart wil lei met helderheid, integriteit en rigting.

Hierdie is vir jou indien:

  • Jy ’n span, gemeente of organisasie lei

  • Julle deur verandering of 'n oorgang gaan

  • Jy leierskap wil bou wat mense saamneem

Johan Geyser - Spanbou.png
NUUTSTE EPISODES

Inspirerende gesprekke.
Oop nadenke.

Elke episode is 'n uitnodiging om die pad van die hart te verken.

GEDAGTES & NADENKE

Uit Johan
se pen

Gereed om dieper te delf?

Sluit aan by Johan se gratis nuusbrief vir nadenke oor hartvolheid, of om inligting te kry oor opkomende retreats.

bottom of page